"Verander jou verbeeling in visuele werklikheid"

Wat Is ZAKuns?

­

Ek, Zak Arthur Kemp, is die kunstenaar en grafiese ontwerper van ZAKuns. Geseën met my talent en passie vir teken bied ek ZAKuns aan die wêreld. ZAKuns spesialiseer om kreatiewe dienste aan die individu en kleiner besigheidseienaar te lewer. Hier word gefokus op kwaliteit en elke produk is 'n unieke meesterstuk. Met Kuns tot Matriek op skool, 'n BSc graad in Argitektuur en 'n Nasionale Diploma in Film en TV Produksie kan u verseker wees dat u in bekwame, hardwerkende hande is. Ek het oor 15 jaar se belangstelling in die kreatiewe kunste en sien uit om dit my brood en botter deur u hulp te maak. By voorbaat dank.

 

gallery/baba met vogel klein

"ZAKreasie" - 'n Skepping deur ZAK